Podcast Index

Podcasts

Parcourez les podcasts par catégorie, ouvrez les épisodes récents et téléchargez l’audio pour l’écouter hors ligne.

Vers en Klank Vers en Klank RSG Earley AI Podcast Earley AI Podcast Seth Earley Body Bags with Joseph Scott Morgan Body Bags with Joseph Scott Morgan CrimeOnline and iHeartPodcasts 超相対性理論 超相対性理論 超相対性理論 The Deep 3 Podcast The Deep 3 Podcast Isaac Gutierrez 共同通信Podcastーニュースの裏側も、多言語学習も、経済もー 共同通信Podcastーニュースの裏側も、多言語学習も、経済もー 共同通信社 KyodoNews(Japan News Agency) The Most Dramatic Podcast Ever The Most Dramatic Podcast Ever iHeartPodcasts The Culture War Podcast with Tim Pool The Culture War Podcast with Tim Pool Timcast Media THE PAUL McGUIRE REPORT THE PAUL McGUIRE REPORT Paul McGuire audiós audiós ASMRmpits Another Triathlon Podcast Another Triathlon Podcast Jenna-Caer Bigfoot Poconos On Demand Bigfoot Poconos On Demand 7 Mountains Media Building Confidence Building Confidence Louise Azzopardi The Show Up Fitness Podcast The Show Up Fitness Podcast Chris Hitchko, CEO Show Up Fitness Comm(UNITY) Centered | Hosted by Debbie O'Handley and Margi Kyle Comm(UNITY) Centered | Hosted by Debbie O'Handley and Margi Kyle WSIC The Rabbitry Center Podcast The Rabbitry Center Podcast Bobby Jimenez The Everything Reselling Podcast The Everything Reselling Podcast Chris Hayden 高須幹弥(高須クリニック)切り抜きポッドキャスト 高須幹弥(高須クリニック)切り抜きポッドキャスト 切り抜きスタジオ Amy & T.J. Amy & T.J. iHeartPodcasts Come as You Are Come as You Are Christ the Redeemer Catholic Church Locked On Vandy – Daily Podcast on Vanderbilt University Commodores Football and Basketball Locked On Vandy – Daily Podcast on Vanderbilt University Commodores Football and Basketball Locked On Podcast Network, Corey Burton Inteligencia Artificial Semanal Inteligencia Artificial Semanal Gargoyles Devon Carrigan & Company Carrigan & Company Big Night Media Power Analysis Power Analysis Anthony Power & Bryce McNallie Home by 3 Home by 3 Home by 3 で、売上になるんですか?~ポッドキャストとマーケの話~ #うりなる で、売上になるんですか?~ポッドキャストとマーケの話~ #うりなる オトバンク/PitPa NoCo Nourish NoCo Nourish Zion Lutheran Off Leash And Unfiltered Off Leash And Unfiltered Kati deepdive. deepdive. CountingWorks PRO Marketing Team Inspire Iredell Inspire Iredell Iredell Health System OSV Newscast OSV Newscast OSV Podcasts Gardening for Wellness & Joy: White Strawberries Gardening for Wellness & Joy: White Strawberries Samantha Penman The Quantum AI Digest The Quantum AI Digest Jim Alateras Amy Robach & T.J. Holmes Present Amy Robach & T.J. Holmes Present iHeartPodcasts Kinsey Schofield Unfiltered Kinsey Schofield Unfiltered News UK Off the Rails with Rowdy and Bethan Off the Rails with Rowdy and Bethan Jared A Star Wars: Legion Podcast - The Fifth  Trooper A Star Wars: Legion Podcast - The Fifth Trooper The Fifth Trooper Podcast
Vers en Klank

Tout

Vers en Klank

RSG

Vers en klank: Sondagblues

July 28, 2026 2:20pm 21 min

Daar is seker nie ’n amptelike diagnose soos Sondagblues-sindroom nie, maar dit is tog ’n algemene ding waarmee baie mense sukkel. Daardie spesifieke soort bedruktheid, ’n swaarmoedigheid wat jou op ’n Sondagnamiddag bee...

Vers en klank: Wilhelm Knobel

July 21, 2026 2:20pm 24 min

21 Julie 2026: Wilhelm Knobel was ’n Sestiger-digter, wie se klein, maar besonder intense oeuvre, die worsteling van ’n hoogs sensitiewe mens met eensaamheid, liefde, geestelike verwarring en die soeke na sin verwoord. D...

Vers en klank: Vuur

July 14, 2026 4:10pm 25 min

14 Julie 2026: Vuur is – saam met lug, water en grond – een van die klassieke elemente. Vuur is ook een van die mensdom se grootste ontdekkings. Dink maar net wat alles deesdae moontlik is omdat ’n oermens op ’n dag dit ...

Vers en klank: SJ Pretorius

July 07, 2026 2:20pm 23 min

7 Julie 2026: Die digter, SJ Pretorius, was veral bekend vir sy belangstelling in die gepynigde randfigure, die verstotenes in die krotbuurte. Hy’t ’n sagte plekke gehad vir die underdogs, die verskoppelinge. Hy was ook ...

Vers en klank: Tom Dreyer - BRIEF OP VEERTIGDUISEND VOET

June 30, 2026 2:20pm 24 min

30 Junie 2026: Tom Dreyer se tweede digbundel, BRIEF OP VEERTIGDUISEND VOET, het vroeër vanjaar by Queillerie Uitgewers verskyn. Sophia van Taak gesels met hom oor die genot van dieper delf in die wetenskap, om dinge óóp...

Vers en klank: Vrugte

June 23, 2026 2:20pm 24 min

Vrugte is so ’n alledaagse ding. Daar’s maar altyd ’n paar appels of piesangs of nartjies in die huis. En met dié dat vars produkte van oraloor ingevoer word, kom ’n mens ook nie altyd agter dat vrugte seisoenaal is nie,...

Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 2)

June 16, 2026 2:20pm 26 min

16 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Met sy groot tegniese vaardigheid, sterk beelde en oorspronklike taalgebr...

Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 1)

June 09, 2026 2:20pm 26 min

9 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Met sy groot tegniese vaardigheid, sterk beelde en oorspronklike taalgebru...

Vers en klank: Bome

June 02, 2026 2:20pm 24 min

2 Junie 2026: Dit is baie gesond vir ’n mens – veral vir jou siel – om gereeld deur ’n woud te stap of vir ’n ruk onder ’n groot boom te sit. Dis gewoonlik lekker koel daar, die lug is skoner en klanke is meer gedemp. St...

Vers en klank: Jennifer Pape

May 26, 2026 2:20pm 24 min

26 Mei 2026: Sophia Kapp praat met Jennifer Pape oor haar eerste digbundel, Waar daar eens ’n see was, wat by Turksvy Uitgewers verskyn het. Met ’n agtergrond in geologie, delf Jennifer graag in die oerverlede en die nat...

Vers en klank 19 Mei 2026

May 19, 2026 2:20pm 24 min

Luister na gedigte oor hoe besig die brein is. Hoe ons maar altyd besig is om te beplan, te ontleed, te vergelyk, te onderskei, te benoem, te onthou…! Die brein is nooit stil nie. Die digter, T.T. Cloete, het van ’n ‘hei...

Vers en klank 12 Mei 2026

May 12, 2026 2:20pm 19 min

Watter mens hou nie van die Karoo nie? Dié dorre binneland roer ons almal om die een of ander rede. Ons vind uit waarom so baie digters verknog is aan die Karoo, selfs aan spesifieke streke of dorpe in die streek. Wilhel...

Vers en klank 5 Mei 2026

May 05, 2026 2:20pm 23 min

Sophia van Taak gesels met Anita van der Walt oor haar vyfde digbundel, Die aap kom uit die mou. Hulle bespreek ook verskillende digvorme soos die haikoe, die tanka en die villanelle, en ander elemente wat aan gedigte ’n...

Vers en klank 28 April 2026

April 28, 2026 2:20pm 18 min

Op 27 April vier ons Vryheidsdag. Ons luister na gedigte wat vertel van die lang pad wat Suid-Afrika moes stap om by demokrasie uit te kom. Daar is heelwat gedigte deur George Weideman, ’n vers van Adam Small, en dan nat...

Vers en klank 21 April 2026

April 21, 2026 2:20pm 16 min

22 April is Wêreld Aardedag. Sophia van Taak en die voorleser, Hannah Borthwick, vier dié belangrike, wêreldwye bewaringsinisiatief met gedigte oor die natuur se skoonheid. Daar is ook verse wat ons as mense weer ’n slag...

Vers en klank 14 April 2026

April 14, 2026 2:20pm 20 min

Voorleser Schoemé Steenkamp verken die element, lug, of dan nou lug in sy bewegende vorm: wind en asem. Dis iets waaroor ons eintlik gans te min dink – lug wat pal om ons en ook ín ons is. Trouens, daarsonder sou ons nie...

Vers en klank 7 April 2026

April 07, 2026 2:20pm 18 min

Ons ken haar as die sangeres van die destydse televisiereeks, Sonkring, se temalied. Ook as kaberetster wat al die werke van Piaf en Brel meesterlik vertolk het, en as liedjieskrywer en komponis met menige album agter ha...

Vers en klank 3 April 2026

April 03, 2026 3:00am 12 min

WEG Louw se reeks van ses sonnette, Die passie van ons Heer, bly sekerlik een van sy grootste bydraes tot die Afrikaanse letterkunde. Dit verskyn in 1944 by Constantia-uitgewers in die bundel, Adam en ander gedigte. Hier...

Vers en klank 31 Maart 2026

March 31, 2026 2:20pm 23 min

In sy gedig, Mislukte Doel, vra Ernst van Heerden: “Wat is die lot van soveel woorde?” en “Kan ’n woordpyl ooit die aardekors deurdring?” Hiermee bedoel hy: het die skryf van gedigte dan enige nut? En wáárom hou digters ...

Vers en klank 24 Maart 2026

March 24, 2026 2:20pm 23 min

Dit was onlangs Wêreld-Poësiedag. Hierdie inisiatief van UNESCO neem elke jaar verskillende gestaltes aan. Dit is natuurlik ’n poging om geletterdheid te bevorder, maar wil ook graag mense inspireer om hulleself met behu...

Soumettez votre station préférée

Remplissez le formulaire ci-dessous. Veillez à sélectionner à la fois Pays et Genres.

Nom
Catégorie
Maintenez la touche Ctrl (Cmd sur Mac) pour sélectionner plusieurs catégories.
URL de streaming
Logo (JPG, JPEG ou PNG)

Contactez-nous

Envoyez-nous un message ci-dessous. Nous vous répondrons dans les 24 heures.

Sujet
Nom complet
Adresse e-mail
Téléphone (facultatif)
URL de la station ou de la page
Message
Combien font 16 plus 16 ?
Nous joignons aussi votre votre pays, votre navigateur, la page actuelle et quelques détails techniques pour nous aider à enquêter.